September 19, 2022
You may also like
Page 1 of 4
Elkeen van ons is uniek en as kinders van God is ons almal geskep met verskillende gawes, vrugte, vermoëns en karaktereienskappe wat na die doop van die Heilige Gees sterke word. Kyk vandag na Pastoor Dirk se Boodskap en sien hoe spesiaal jy is vir God.